Admin Toegang

Voer die wagwoord in om die redakteur te open

⚙ Inhoud Bestuurder
📊 Statistieke & Bereik
👥 Lesersdemo­grafiek (%)
💰 Pryse — Vol Blad (210 x 275 mm)
💰 Pryse — Dubbel Blad (420 x 275 mm)
📬 Kontakbesonderhede
📅 Redaksionele Skedule
🔒 Verander Wagwoord
✓ Gestoor & Toegepas!
www.kampislekker.co.zaKamp
is
Lekker

Digitale tydskrif vir die Buitelug-entoesias

'n Eksklusiewe GRATIS maandelikse digitale tydskrif vir kampeerders.
Jou handelsmerk direk voor 'n betrokke en lojale gehoor.

350K+
Kampeerders bereik per maand
312.6K
Facebook Page Volgelinge
50K
Facebook Group Lede
40.2K
Instagram Volgelinge
40K
Maandelikse PDF Aflaai
Waarom adverteer in Kamp is Lekker?
Jou handelsmerk.
Ons passie.
🎯

Wye Blootstelling

Bereik meer as 350 000 kampeerders per maand wat aktief belangstel in kampering, buitelewe, toerusting, bestemmings en leefstyl.

🛒

Koopgereed Gehoor

Jou advertensie verskyn voor lesers wat reeds gereed is om te beplan, te koop en te reis — aktiewe beleggers in buitetoerusting.

📱

Digitaal & Offline

Lesers laai die PDF af en lees dit sonder internet — ideaal vir die buite-leser. Geen internetverbinding benodig na aflaai nie.

Wie lees
Kamp is Lekker?
35 – 44 jaar38.4%
45 – 54 jaar37.8%
Ouer as 5423.8%
Suid-Afrika94.1%
60%
Vroulik
40%
Manlik
Gemeenskap
📘
LekkeR Kampplekke — Facebook Page
312 600 volgelinge
👥
Kamp is LekkeR — Facebook Group
50 000 lede
📸
LekkeR Kampplekke — Instagram
40 200 volgelinge
📄
Maandelikse PDF-aflaai gemiddeld
40 000+ per maand
Kies jou
blootstelling.
Vol Blad
210 × 275 mm
R1 195 / uitgawe
Min 3 Uitgawes
Betaal per uitgawe
R1 195/mnd
6 Uitgawes
Spaar R570
R6 195
12 Uitgawes
Spaar R2 390
R11 950

* Alle advertensie-ontwerpe is in A4 word deur die kliënt verskaf.  |  All Ad Designs to be supplied by client.

Redaksionele
Sperdatums.
Redaksionele inhoud sperdatum
Advertensie materiaal sperdatum
Waar ons jou handelsmerk laat skitter.

Skakel met meer as 350 000 kampeerders wat reeds gereed is om te koop.

Karlo Truter · Director Sales | Development | Operations